Wie se idee gaan die prysgeld vat?

Ons is op soek na ‘n besigheidsidee wat ‘n miljoenrand-belegging werd is. In die splinternuwe reeks #DieMiljoenrandIdee spook entrepreneurs regoor die land dit uit vir hierdie gesogte prys. Sakekenners, Thys van Zyl en Riaan Grobler gaan die koring van die kaf skei, mentorskap bied en die blinkste idees van die tekenbord na die sterre neem.

In die splinternuwe reeks Die Miljoenrand Idee spook entrepreneurs regoor die land dit uit vir hierdie gesogte prys. Sakekenners, Thys van Zyl en Riaan Grobler gaan die koring van die kaf skei, mentorskap bied en die blinkste idees van die tekenbord na die sterre neem!

In die tweede episode van Die Miljoenrand idee, sien ons nog `n groep van entrepreneurs wat hul drome volg en hul kans vat om deur te dring na mentorskap. Moenie die episode misloop nie.

In hierdie episode van Die Miljoenrand idee gaan nog `n groep entrepreneurs hul blink idee uithaal en wys, vir ‘n kans om een miljoen rand in kontant te wen! Wie gaan deurdring na die volgende rondte?

In hierdie episode van Die Miljoenrand idee gaan die tweede laaste groep hul bes probeer vir ‘n kans om een miljoen rand in kontant te wen! Wie gaan deurdring na die volgende rondte?

Dis die laaste uitdunrondte en, met slegs twee plekke oor in die top tien, gaan die entrepreneurs alles moet uithaal en wys! Wie se idee is ‘n miljoenrand werd?

Om van ‘n miljoenrand-idee ‘n realiteit te maak is toe nou nie so eenvoudig nie. Dis tyd vir die hoopvolle entrepreneurs om hulle staal te wys in hierdie episode van Die Miljoenrand idee.

In die media

Promosie Video’s

Gerhard Steyn en Alvin Bruinders

Kyk nou

Mel die storieverteller

Kyk nou

Gaan skate skateboard

Kyk nou

Kontak ons

Het u vrae of het u hulp nodig? Kontak ons, en ons sal graag help met enige navrae of bekommernisse wat u mag hê.

Contact US
Naam
Naam
Voornaam
Van